


VOLWASSENES
Die volgende leierskap- en persoonlike ontwikkeling-opleidingsprogramme is almal gebaseer op die boeke van die befaamde Dr John C. Maxwell. Met hierdie programme, wat spesifiek gerig is op volwassenes, verken en ondersoek ons in sommige die verskeie aspekte van persoonlike ontwikkeling terwyl ons in ander die fundamentele aspekte van leierskapontwikkeling bekendstel.
Ten einde die betekenis en bedoeling van elke program van John C. Maxwell te behou, word die inhoud van hierdie opleidingsprogramme nie in Afrikaans weergegee nie.
Dit is egter belangrik om daarop te let dat Monstrante® hierdie programme wel ook in Afrikaans aanbied.
PERSONAL DEVELOPMENT PROGRAMMES:
THE 15 INVALUABLE LAWS OF GROWTH – John C. Maxwell
TODAY MATTERS – John C. Maxwell
INTENTIONAL LIVING – John C. Maxwell
PUT YOUR DREAM TO THE TEST – John C. Maxwell
LEADERSHIP DEVELOPMENT PROGRAMMES:
DEVELOPING THE LEADER WITHIN YOU 2.0 – John C. Maxwell
DEVELOPING THE LEADERS AROUND YOU – John C. Maxwell
EVERYONE COMMUNICATES, FEW CONNECT – John C. Maxwell
BECOMING A PERSON OF INFLUENCE – John C. Maxwell
SOMETIMES YOU WIN, SOMETIMES YOU LEARN – John C. Maxwell
How to be a REAL success – John C. Maxwell
LEADERSHIP GOLD - John C. Maxwell